Antonet se geselshoekie

Hier kan ons sommer net real en prakties wees oor Christenskap

Liefdadigheid

Partykeer wil ons graag iets gee om ander se lewens makliker te maak. Maar ons weet nie altyd waar die nood is nie. Op hierdie bladsy lys ek organisasies vir wie daar met vrymoedigheid gegee kan word.

1. Baba Moses http://www.babymoses.co.za/
Baba Moses
Baba Moses is deur Christo en Lanie de Klerk gestig om weeskinders te help. Die ouderdomme wissel van babas van ‘n paar dae oud tot tieners. Gaan besoek gerus hulle website om te sien hoe jy betrokke kan raak.

Leave a comment