Die woord “Vader” beteken: skepper, versorger, beskermer, verdediger, ondersteuner en aanmoediger. Dink bietjie aan jou pa. Sal jy sê dat hy al hierdie eienskappe (gehad) het? Meeste vrouens wat met my kom gesels oor huweliksprobleme en probleme met die “eks”, vertel dat hulle mans nie onderhoud vir die kinders betaal nie en byna nooit dieContinueContinue reading “Vader”
Author Archives: antonetb
Altyd baie om voor dankbaar te wees
Dit voel of daar meer lelik as mooi in die wêreld is. Meer om oor te worry as om oor gerus te voel. Dankie tog dat God altyd net goed is. Hy verander NOOIT (Maleagi 3:6). Maak nie saak wat in jou lewe aangaan nie, jy kan altyd vir God dankie sê vir die volgende: Dat HyContinueContinue reading “Altyd baie om voor dankbaar te wees”
Christene en besigheid
Ons het ons huis verkoop. Een van die goed wat ons by die prokureurs moet indien is ʼn sertifikaat vir die elektriese heining. Ons gebruik dieselfde ou al vir ʼn paar jaar om hierdie heining reg te maak. Sedert 27 Augustus moes hy ʼn paar keer uitkom om probleme uit te sorteer en die heiningContinueContinue reading “Christene en besigheid”
Wat gaan jy agterlaat?
Die plafon van my studeerkamer het uitgeval. Wat ʼn gemors! Omdat ons binnekort na ʼn nuwe huis toe gaan trek, het ek die laaste paar dae sommer alles skoongemaak en in bokse gepak. Natuurlik was daar ʼn hele klomp goed wat lankal weggegooi moes word. Ek moes deur honderde CD’s, DVD’s en boeke gaan. EkContinueContinue reading “Wat gaan jy agterlaat?”
Troue liefde
Ek het die laaste maand meer probeer leer van wat die Bybel sê oor liefde. Met die hulp van e-Sword het ek al die verse gekry wat die woord “liefde” in het. ʼn Volle 314 verse in die 1983 Vertaling, maar wat ek toe ontdek, het my sommer baie verras. In 56 van die verseContinueContinue reading “Troue liefde”
Agterstevoor geloof
An atheist’s view on life: I will live my life according to these beliefs God does not exist It is just foolish to think That there is a God with a cosmic plan That an all powerful God brings redemption and healing to the pain an suffering in the world Is a comforting thought, howeverContinueContinue reading “Agterstevoor geloof”
Jy kan God please – met Sy hulp
Ek dink een van ons Christene se grootste struggles is om God tevrede te stel. Veral in Paulus se briewe lees ons oor en oor dat ons moet ophou sonde doen. Maar ons word byna elke minuut van elke dag gekonfronteer met ons eie wil en behoeftes. Jy drink dalk net nog een “blymakertjie”, of knyp oëContinueContinue reading “Jy kan God please – met Sy hulp”
JUIG Tydskrif artikel oor my boeke!!
Die September 2018 uitgawe van JUIG het vandag uitgekom. Op bladsy 64 en 65 is ‘n artikel en advertensie oor my boeke. Ek is so opgewonde daaroor!
Vergifnis
In Matteus 6:14 lees ons dat wanneer ek ander mense vergewe, sal God my vergewe. In Johannes 20:23 gaan dit nog verder: as ek ander vergewe, sal God hulle vergewe. As jy nie iemand anders vergewe nie, vergewe God ook nie daardie persoon nie. Sjoe, dis erg! Dit is dus dubbel noodsaaklik om ander mense te vergewe.ContinueContinue reading “Vergifnis”
“Before” en “after” God
Ek kom nou net af op iets in my joernaal van 2010. Ek het die dag Psalm 107:20 in die King James Version gelees. Dit sê: “He sent his word, and healed them, and delivered them from their destructions.” Ek het ook Efesiërs 5:26 ontdek wat sê dat God ons skoon was met die water van dieContinueContinue reading ““Before” en “after” God”