Kolossense 3:2 (Die Boodksap)Moenie toelaat dat dinge wat nie vir Jesus belangrik is nie, vir julle te belangrik word nie.Ek praat van tydelike, aardse dinge waarmee julle julle partymaal so kan besig hou.Bestee liewer al julle tyd aan dinge wat vir Jesus belangrik is.Dink daaroor na, praat daaroor en doen dit!
Author Archives: antonetb
Kom wen ‘n DVD!
Op die DVD/Flieks bladsy van my Blog, praat ek oor die DVD Laugh your way to a better marriage van Mark Gungor. Ek wil graag hierdie stel van 4 DVD’s weggee vir iemand met ʼn fyn ingestelde oog. Hier is hoe dit werk: ek het iewers op een van die bladsye van my Blog dieContinueContinue reading “Kom wen ‘n DVD!”
Hoekom lyk jou (on)vreugde soos dit lyk?
Ons wil almal gelukkig wees. Maar soms voel dit of moeilikheid en depressie die oorhand kry. Daar kan baie oorsake wees vir jou ongelukkigheid. Vanoggend het ek een oorsaak ontdek in Matteus 25:21 en 23. Dis die gelykenis van die eienaar wat vir sy drie werkers elkeen talente uitgedeel het en toe op reis gegaanContinueContinue reading “Hoekom lyk jou (on)vreugde soos dit lyk?”
Hoekom jy?
Al ooit gewonder wat maak jy hier? Psalm 139:13-16 sê:U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op ‘n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker: geen been van my was vir U verborge toeContinueContinue reading “Hoekom jy?”
Christelike Yoga?
Ek het onlangs ‘n DVD gekyk: Yoga Uncoiled – from East to West, deur Caryl Matrisciana. ‘n Man wat ‘n Hindu was, en nou ‘n bekeerde Christen, vertel dat Yoga ‘n Hindu filosofie is en ook een van die sakramente in hierdie godsdiens (soos wat ons as Christene die doop en nagmaal as sakrament beskou).ContinueContinue reading “Christelike Yoga?”
Boek Wenner
Baie geluk aan Tieka Vermeulen wat die Sprakling Gems from the Greek gewen het.Tieka, ek hoop jy gaan vir ons ook jou opinie van die boek op my blog kom gee?
Sparkling Gems from the Greek
Sparkling Gems from the Greek, deur Rick RennerNa my Bybel is my heel gunsteling boek definitief Sparkling Gems from the Greek deur Rick Renner. Hierdie boek breek die Nuwe Testament oop vir mense soos ek en jy wat nie Grieks ken nie. Die Grieks waarin die Nuwe Testament oorspronklik geskryf was, het soveel dieper betekenisContinueContinue reading “Sparkling Gems from the Greek”
Welkom!
Uiteindelik, my nuwe blog! Ek hoop dat ons hier sommer net lekker kan saamgesels oor God en sy Woord. Daar is altyd ‘n wonderlike getuienis wat ander moet hoor, iets interessant om te leer en vrae waaroor ons wonder. Kom gesels gerus saam.In Jeremia 29:14 sê die Here “Ek sal My deur julle laat vind”ContinueContinue reading “Welkom!”