Lyk my die duiwel was suksesvol

Roger Morneau skryf oor sy okkultiese ondervindings gedurende die 1940’s in sy boek A trip to the supernatural. Hy het deurmekaar geraak met ʼn priester wat die hoof was van ʼn organisasie wat geeste aanbid. Die priester vertel dat Satan in die 1700’s ʼn “Great General Counsel” gehou het met al sy hoë priesters. SatanContinue reading "Lyk my die duiwel was suksesvol"

Ek het jou opinie nodig vir my boek, asseblief

Ek is besig om ‘n boek te skryf oor die huwelik. Ek wil graag ‘n vinnige meningspeiling doen om uit te vind of mense oor die algemeen gelukkig of ongelukkig getroud is. Moenie bekommerd wees nie, ek kan glad nie sien wie stem nie, dis anoniem. Kies net die Ja of die Nee knoppie.So, dieContinue reading "Ek het jou opinie nodig vir my boek, asseblief"