Jy kan God please – met Sy hulp

Ek dink een van ons Christene se grootste struggles is om God tevrede te stel. Veral in Paulus se briewe lees ons oor en oor dat ons moet ophou sonde doen. Maar ons word byna elke minuut van elke dag gekonfronteer met ons eie wil en behoeftes. Jy drink dalk net nog een “blymakertjie”, of knyp oëContinue reading "Jy kan God please – met Sy hulp"