Hoekom lyk jou (on)vreugde soos dit lyk?

Ons wil almal gelukkig wees. Maar soms voel dit of moeilikheid en depressie die oorhand kry. Daar kan baie oorsake wees vir jou ongelukkigheid. Vanoggend het ek een oorsaak ontdek in Matteus 25:21 en 23. Dis die gelykenis van die eienaar wat vir sy drie werkers elkeen talente uitgedeel het en toe op reis gegaanContinue reading "Hoekom lyk jou (on)vreugde soos dit lyk?"

Sparkling Gems from the Greek

Sparkling Gems from the Greek, deur Rick RennerNa my Bybel is my heel gunsteling boek definitief Sparkling Gems from the Greek deur Rick Renner. Hierdie boek breek die Nuwe Testament oop vir mense soos ek en jy wat nie Grieks ken nie. Die Grieks waarin die Nuwe Testament oorspronklik geskryf was, het soveel dieper betekenisContinue reading "Sparkling Gems from the Greek"