Ons kan so maklik sê: “O genade!” as iets gebeur. In Engels is dit die woord mercy of grace. Maar wanneer ons hierdie woord van nader bekyk in die Bybel, sien ons dat dit ook vertaal word as “ontferming” (NLV) en “liefde” (DB). Psalm 40:12 (NLV) klink so: “Here, moenie u ontferming van my weghou nie. Laat u liefdeContinueContinue reading “Genade”
Category Archives: Uncategorized
Nuwe boek: sonder BROOD is jy dood
Jy hoor so baie dat jy veronderstel is om Bybel te lees. Wanneer die skuldgevoel jou beetpak, trek jy die Bybel nader en vee jy die stof af. En dan onthou jy weer hoekom jy nie Bybel lees nie. Waar begin mens lees? Die Bybel is baie dik en jy verstaan dalk nie altyd watContinueContinue reading “Nuwe boek: sonder BROOD is jy dood”
God – my rots
Kort na my pad met God begin het, het ek Psalm 31:18 gelees: “Here, laat my nie teleurgestel staan in my verwagting as ek U aanroep nie.” Die vers het presies gesê hoe ek gevoel het. Ek het geweet ek moet bid oor alles, maar was nie seker of God my regtig gaan antwoord nie.ContinueContinue reading “God – my rots”
Nuwe boek oor KERK
Ek is besig om my 3de boek te skryf en dit gaan oor KERK. Ek wil graag jou opinie hoor oor kerk. Eerstens die vraag: wat verwag jy van kerk? Dan ook die mooi stories van wat kerk vir jou beteken en die slegte stories van hoe teleurgesteld jy al was in kerk. Ek wilContinueContinue reading “Nuwe boek oor KERK”
Deurdrenk met liefde
Ons almal soek op Valentynsdag DIE een by wie ons volmaakte liefde gaan kry. Maar in mense bestaan dit nie. Nie eers in die mens wat jou die liefste het nie. God sê wel vir ons in 1 Johannes 4:18 “Ware, egte liefde verdryf eenvoudig alle vrees. Iemand wat dus nog sulke vrees in homContinueContinue reading “Deurdrenk met liefde”
“Life versus even more life! I can’t lose”
Ek het nounet vir ʼn vriendin Filippense 1:21 gestuur. Dis altyd so nice om ʼn vers in verskillende vertalings te gaan lees. Ons ken hierdie vers as: “want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins”. Maar hoor net hoe klink dieselfde vers in die The Message vertaling:ContinueContinue reading ““Life versus even more life! I can’t lose””
Boeke uitstuur
Ek en Tessa is besig om 400 koeverte te adresseer. Die adresse kom in per sms en epos. Ons gaan nog lank sit
Radio Kansel onderhoud
Ek was vandag by Radio Kansel se ateljees. Wynand Rossouw het ʼn onderhoud met my gedoen vir sy program Familie Vandag. Dit word Saterdag 18 Januarie om 07h00 uitgesaai.Volgende Donderdag, 23 Januarie, word nog ʼn onderhoud uitgesaai waar ek 400 Huwelik Bliss boeke gaan weggee vir luisteraars. Dit gaan 07h00 op Kaapse Kansel uitgesaai wordContinueContinue reading “Radio Kansel onderhoud”
Huwelik Bliss boeke gepos
Al ooit gewonder hoe lyk 400 koeverte met boeke in?Hoop dis ‘n groot blessing vir al die Radio Kansel en Kaapse Kansel luisteraars!
Gewilligheid en vermoë kom van God
Miskien voel jy dat jy nie alles in 2013 reggekry het wat jy moes nie? Dis so awesome om 2014 te kan binne gaan met Filippense 2:13 “Dis mos God wat my gewillig maak om te doen waarvan Hy hou, en Hy gee my ook die vermoë om dit te kan doen.”So, God gee jouContinueContinue reading “Gewilligheid en vermoë kom van God”