“Life versus even more life! I can’t lose”

Ek het nounet vir ʼn vriendin Filippense 1:21 gestuur. Dis altyd so nice om ʼn vers in verskillende vertalings te gaan lees. Ons ken hierdie vers as: “want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins”. Maar hoor net hoe klink dieselfde vers in die The Message vertaling:Continue reading "“Life versus even more life! I can’t lose”"

Radio Kansel onderhoud

Ek was vandag by Radio Kansel se ateljees. Wynand Rossouw het ʼn onderhoud met my gedoen vir sy program Familie Vandag. Dit word Saterdag 18 Januarie om 07h00 uitgesaai.Volgende Donderdag, 23 Januarie, word nog ʼn onderhoud uitgesaai waar ek 400 Huwelik Bliss boeke gaan weggee vir luisteraars. Dit gaan 07h00 op Kaapse Kansel uitgesaai wordContinue reading "Radio Kansel onderhoud"