Eish, besig om tweede boek te skryf. Dit gaan oor die huwelik. Al die jare se navorsing en skryf moet uitgesorteer word en orde moet geskep word. Dankie tog Thinus is so ‘n liefie-ding. Hy bly lief vir my selfs wanneer ek so gefokus raak.
Hier kan ons sommer net real en prakties wees oor Christenskap